U Betroubare kaart vir generasies
SEDERT 1938
Al die gerief, sommer in jou sak
- Een kaart vir al jou aankope – een maandelikse rekening
- Aanvaar by die meeste kettingwinkels landwyd – doen inkopies plaaslik, tydens jou vakansie of op ’n sakereis
Meer as net 'n kaart
- Kry ’n bonus bereken op jou totale spandering*
- Geen beperking op jou bonus nie – hoe meer jy spandeer, hoe meer verdien jy
- Kry tot 45 dae se rentevrye krediet
- Gebruik dit saam met jou bestaande lojaliteitskaarte om jou belonings te verdubbel
*Uitsluitend brandstofaankope
Bestuur jou begroting beter
- Stel jou aankooplimiet om jou te help begroot
- Hou boek van jou spandering
- Lae jaarlikse fooie
Verseker en kry 'n kontantbonus
- In assosiasie met Santam, Hollard, Discovery of King Price
- Ontvang wêreldklas-versekering sonder enige makelaarskoste en slegs
- Nominale polisfooi vir persoonlike lyne en kommersiële lyne per maand.
- Ontvang ’n bonus op u maandelikse versekeringspremies, ongeag enige eise.
Mededingende finansiering en persoonlike lenings
- Vaste rentekoers
- Geen aanvangs- of maandelikse administrasiefooie nie
- Persoonlike lenings tot R60 000




