Ons Erfenis

Pretorium Trust bied al vir meer as 4 geslagte die voordeel van ‘n betroubare aankoopkaart met ‘n jaarlikse kontantbonus. Sedert 1938 help hulle lede met ‘n eenvoudige manier om vir aankope te betaal en jaarliks ‘n kontantbonus te ontvang. Ons is trots op die erfenis wat ons sedertdien gebou het. Met Pretorium Trust se nuwe bonuskaart kyk ons na die toekoms, en daarna om meer gesinne, individue, skole, kerke en sakeondernemings tot ’n bonuswêreld te verwelkom.

Ons betaal elke jaar miljoene terug in kontantbonusse aan ons lede op al* hul aankope – van maandelikse kruideniersware tot versekeringspremies. Wil jy deel wees? Gebruik eenvoudig jou bonuskaart wanneer jy inkopies doen en jy kan ook elke jaar ’n persentasie van jou besteding in kontant terugkry.

*Uitsluitend brandstofaankope

Laai ons Jaarverslag af

Hoe dit werk

Verdien ’n bonus op die volgende 2 opsies:

k

Doen aansoek vir u bonuskaart

Vul die aanlyn aansoekvorm in en een van ons vriendelike konsultante sal u kontak.

Koop by meer as 20 000 winkels

Woolworths, Clicks, Checkers, Dis-Chem, Makro, Medirite en vele meer.

Vereffen u rekening elke maand

Vereffen u rekening elke maand betyds en pluk die voordele van die Bonuskaart.

Kry u jaarlikse kontantbonus

Pluk die vrugte van u inkopies – kry u jaarlikse kontantbonus.

1

Aankope

Kontantbonus wanneer u by geselekteerde winkels koop

Meer as 20 000 winkels om van te kies
2

Insurance

Bespaar op korttermynfooie en
verdien ’n bonus op u premies

In samewerking met
Santam, Hollard, Discovery en King Price

Ons bied ook:

Voertuigfinansiering & Persoonlike Lenings

Finansiering en persoonlike lenings teen die bes moontlike vaste rentekoerse

Geen aanvangsfooie nie
Geen maandelikse administrasiekoste nie
1

Aankope

Kontantbonus wanneer jy by geselekteerde winkels koop

Meer as 20 000 winkels om van te kies
2

Versekering

Bespaar op korttermynfooie en
verdien ‘n bonus op jou premies

In samewerking met
Santam, Hollard, Discovery en King Price

Ons bied ook:

Voertuigfinansiering & Persoonlike Lenings

Finansiering en persoonlike lenings teen die beste moontlike vaste rentekoerse

Geen aanvangsfooie
Geen maandelikse administrasiekoste

Verseker en kry ‘n kontantbonus

Kry ‘n bonus op u maandelikse versekeringspremies, ongeag enige eise.

Met die Bonuskaart ontvang jy ’n bonus op jou maandelikse versekeringspremies — ongeag of jy ’n eis ingedien het of nie. In samewerking met Santam of Hollard of Discovery of King Price, is dit ’n slimmer manier om te verseker.

Sluit aan by duisende Suid-Afrikaners wat reeds Bonuskaart-voordele geniet — doen vandag aansoek en begin spaar!

Posted on Google Google
pieter schutte profile picture
pieter schutte
Google star 1Google star 2Google star 3Google star 4Google star 5Trustindex verifies that the original source of the review is Google.
Excellent benefits
Posted on Google Google
Pieter Geringer profile picture
Pieter Geringer
Google star 1Google star 2Google star 3Google star 4Google star 5Trustindex verifies that the original source of the review is Google.
Posted on Google Google
Linda Van Wyk profile picture
Linda Van Wyk
Google star 1Google star 2Google star 3Google star 4Google star 5Trustindex verifies that the original source of the review is Google.
Posted on Google Google
Braam van der Spuy profile picture
Braam van der Spuy
Google star 1Google star 2Google star 3Google star 4Google star 5Trustindex verifies that the original source of the review is Google.
Posted on Google Google
Eugene Heningse profile picture
Eugene Heningse
Google star 1Google star 2Google star 3Google star 4Google star 5Trustindex verifies that the original source of the review is Google.
Posted on Google Google
Erika Du plessis profile picture
Erika Du plessis