





Hoe dit werk

jou bonuskaart

8 000 winkels

rekening maandeliks

jaarlikse kontantbonus
Ons nalatenskap
Pretorium Trust bied al aan meer as 4 generasies die voordele van ‘n betroubare aankoopkaart met ‘n kontantbonus. Ons bied ons lede ‘n maklike manier om al* hul aankope te betaal en jaarliks ‘n kontantbonus te ontvang, sedert 1938. Ons is trots op die erfenis wat ons sedertdien opgebou het. Pretorium Trust se nuwe bonuscard is toekomsgerig met die doel om meer families, individue, skole, kerke en sakeondernemings tot ‘n bonuswêreld te verwelkom.
Ons het in 2020 meer as R49 miljoen uitbetaal – dit is gelyk aan ‘n bonusverklaring van 4,151% wat betaal is. Wil jy deel wees hiervan? Gebruik eenvoudig jou bonuscard wanneer jy jou aankope doen en jy kan ook elke jaar ‘n persentasie van jou aankope in kontant terug ontvang.
*Brandstofaankope uitgesluit
Verdien 'n kontantbonus op
jou versekering
Kry persoonlike of kommersiële korttermynversekering met ’n polisfooi van slegs R14,00 vir persoonlike lyne en R30,00 vir kommersieele lyne en ontvang ‘n kontantbonus op jou maandelikse versekeringspremies, ongeag enige eise.
Meer voordele


Beter kontantbonus op al jou aankope

Meer as net 'n bonus



Finansiering en persoonlike lenings

Koop by jou gunstelingwinkels



Begrafnisdekking
*Brandstofaankope is uitgesluit
*B’s en V’s geld