U Betroubare kaart vir generasies

SEDERT 1938

Al die gerief, sommer in jou sak

  • Een kaart vir al jou aankope – een maandelikse rekening
  • Aanvaar by die meeste kettingwinkels landwyd – doen inkopies plaaslik, tydens jou vakansie of op ’n sakereis

Meer as net 'n kaart

  • Kry ’n bonus bereken op jou totale spandering*
  • Geen beperking op jou bonus nie – hoe meer jy spandeer, hoe meer verdien jy
  • Kry tot 45 dae se rentevrye krediet
  • Gebruik dit saam met jou bestaande lojaliteitskaarte om jou belonings te verdubbel
    *Uitsluitend brandstofaankope

Bestuur jou begroting beter

  • Stel jou aankooplimiet om jou te help begroot
  • Hou boek van jou spandering
  • Lae jaarlikse fooie

Verseker en kry 'n kontantbonus

  • In assosiasie met Santam, Hollard, Discovery of King Price
  • Ontvang wêreldklas-versekering sonder enige makelaarskoste en slegs
  • Nominale polisfooi vir persoonlike lyne en kommersiële lyne per maand.
  • Ontvang ’n bonus op u maandelikse versekeringspremies, ongeag enige eise.

Mededingende finansiering en persoonlike lenings

  • Vaste rentekoers
  • Geen aanvangs- of maandelikse administrasiefooie nie
  • Persoonlike lenings tot R60 000

Sluit aan by duisende Suid-Afrikaners wat reeds Bonuskaart-voordele geniet — doen vandag aansoek en begin spaar!

Waar kan ek inkopies doen