Vooraf-assessering
Dit is wonderlik dat u besluit het om 'n lid van Bonuscard te word.
Voordat ons begin, neem asseblief kennis van die volgende:
Hierdie proses is 100% veilig en vertroulik. Deur hierdie vorm in te vul, gee u ons toestemming om u persoonlike inligting by 'n kredietburo te verifieer. Indien u onder skuldhersiening, sekwestrasie of administrasie is, mag u nie vir lidmaatskap aansoek doen nie. As deel van die aansoek sal u gevra word vir u ID-nommer, maandelikse inkomste en uitgawes
Kom ons begin….