Een kaart vir al jou aankope – een maandelikse rekening
Word landswyd by die meeste kettingwinkels aanvaar – gebruik dit plaaslik, op jou vakansie of sakereis
Meer as net 'n kaart
Ontvang ‘n bonus op al* jou aankope
Geen perk op jou bonus nie – hoe meer jy spandeer, hoe meer verdien jy
Tot 45 dae rentevrye krediet
Gebruik dit saam met jou bestaande lojaliteitskaarte en vedubbel jou belonings
*Brandstofaankope is uitgesluit
Beter beheer oor jou begroting:
Plaas ’n perk op jou aankooplimiet om jou te help om te begroot
Hou rekord van jou uitgawes
Lae jaarlikse fooie
Neem versekering uit en kry 'n kontantbonus
In samewerking met Santam en Hollard
Ontvang toonaangewende versekeringsdekking sonder makelaarsfooie met ’n polisfooi van slegs R14,00 vir persoonlike lyne en R30.00 vir kommersieele lyne per maand.
Kry ‘n bonus op jou maandelikse versekeringspremies, ongeag of enige eise ingedien is.